Adrienne Barbeau

Adrienne Barbeau
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Adrienne Jo Barbeau
Geboorte 11 Junie 1945 (1945-06-11)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1972–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adrienne Barbeau (gebore 11 Junie 1945) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Fog (1980), Escape from New York (1981), Creepshow (1982), en Argo (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy